-

Nou op die lug: -

Volgende: -

-

Tuis | Foto's | Ontmoet Hotel Sky in Sandton se robotte

Ontmoet Hotel Sky in Sandton se robotte

Ingestuur deur: Amore Bekker

Gesien: 17

Die (tegnologiese) hoogtepunt van elke Hotel Sky-besoek is om te gesels met een van hulle A.I.-aangedrewe robotte. Elkeen van hulle hotelle gebruik drie van hierdie masjiene, elkeen met sy eie naam en persoonlikheid, en opgelei om jou op verskillende maniere te help – van bagasie dra en die aflewering van kamerdiens tot die beantwoording van vrae oor die hotel en omliggende gebied.

POTGOOI (gewildste)

INTERAKTIEF

Volg ons op sosiale media: